For more info on the animals for sale contact Frikkie Jacobs (082) 589 9572 or email frikkie@shingalana.co.za

Goeie Middag.

Hoop als gaan baie goed.

Shingalana Game Breeding het die volgende wild te koop.

– 10x Blesbokke dragtig van die Koper Blesbok ram Carlos 16 en 2/8 duim ram. R15 000 Stuk

– 10x Blesbokke dragtig van Geel Blesbok ram Victor 17 en 5/8 duim ram. Daar is 5 wit en 5 bruin. R15 000 Stuk

– 5x Swart rooibok ramme gebore Nov/Des 2014 Pa en ma van die ramme is Swart. 130 000 Stuk

– 8x Rooibok ooie Dragtig van Swart ram. R15 000 Stuk

– 4x Goue wildebees bulle pa en ma is Goud. Die bulle is Nov/Des 2014 gebore daar is 1 vers van 2015 gebore is. R280 000 Stuk

– Tsessebe 1bul en 2 vroulik of ons kan 1 bul en 4 of 5 vroulik. R 55 000 Stuk

-Tsessebe Bulle. R30 000 Stuk

– Springbokke Koper, Swart en Wit bokke.

– Njala Bul 28+ duim. R50 000 Stuk

Daar is fotos van diere op aanvraag vir dit.

Al die bokke loop in Noord Wes Klerksdorp op die plaas Shingalana julle is welkom om te kom kyk na die diere.

Skakel gerus vir Frikkie Jacobs 082 589 9572 vir meer info op die diere.

Baie dankie

Frikkie Jacobs

Shingalana Game Breeding

082 589 9572

frikkie@shingalana.co.za

www.shingalana.co.za